Ster-Delta relay

 

 

Algemene oorsig

Groen LED flits een keer per sekonde wanneer toevoerspanning aktief is.  Sodoende kan kliënt die ster-delta tydsvertraging akkurater verstel indien nodig.  Wanneer toevoerspanning geaktiveer word, bly relay onaktief, totdat die verstelde tyd verloop het.  Daarna sal die relay intrek en die rooi LED verlig.  Die relay sal ingetrek bly totdat toevoerspanning verwyder word.

 

Tegniese besonderhede

Toevoerspanning:  200 – 500VAC

Verpakking:  Standaard 11-pen relay houer  75 x 35 x 80mm

Minimum tydverstelling: 1 sekonde

Maksimum tydverstelling: 20 sekondes

 

Opkoppeling

 

Foto’s

Perspektief

Vooraansig