Meer oor

 

Welkom by die webtuiste van WS Elektronika.

WS Elektronika is die eenmansaak van my, Werner Smook.

WS Elektronika fokus tans hoofsaaklik op die vervaardiging van elektroniese toestelle vir landboudoeleindes.  U kan meer inligting oor my produkte sien deur op “Produkte” hierbo te kliek.

WS Elektronika doen ook selfoonmoniteringinstallasies by ondermeer spilpunte en pompe wat boere instaat stel om funksies dmv. “sms” te aktiveer, asook om terugvoer per “sms” te ontvang wanneer die betrokke toestel aan/afskakel.  Kliek op “dienste” vir meer inligting hieroor.

WS Elektronika sal belangstellendes met graagte help met die ontwikkeling van stroombaanborde (PCB’s).  Meer inligting oor wat dit behels sal later verskaf word.  Indien u belangstel, maak gerus met my kontak.  My besonderhede is op die “Kontakbesonderhede” blad.

Sorry, the comment form is closed at this time.